Ontmoet Pragtig, die land se mooiste miskruier

Business
0
Please log in or register to do it.

HARTBEESPOORT – ‘n Miskruier genaamd “Pragtig” is een van twee nuwe spesies wat onlangs deur ‘n Suid-Afrikaanse entomoloog ontdek is.In die meer as twee dekades wat hy al miskruiers bestudeer, het Christian Deschodt reeds meer as 50 nuwe miskruierspesies benoem.Die hathoronthophagus spinosa en onthophagus pragtig is spesies wat nié op dieremis staatmaak nie. Deschodt se jongste bevindinge is in die wetenskaplike joernaal Zootaxa gepubliseer.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

Truck accidents soar as more fatalities are recorded than any other type of road accident
Scaramucci on Trump Cabinet, Fed Independence and Crypto