Omstredenheid rondom ontwikkeling in Bonteheuwel

Business
0
Please log in or register to do it.

BONTEHEUWEL – Sommige inwoners van Bonteheuwel dreig om ‘n interdik te probeer bekom teen die Stad Kaapstad se afdeling vir menslike nedersettings.Hulle wil die stad verbied om voort te gaan met ‘n behuisingsontwikkelingsprojek.Verskeie eiendomme in die gebied is oorstroom deur water, wat volgens hulle die gevolg is van die ontwikkeling.Maar die munisipaliteit sê ingenieurs het die ontwikkeling nagevors en goedgekeur.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

Police arrest boy, 17, for murder after grade 10 pupil found dead in school storeroom
EFF wounded, but not broken