Mitchells Plain-inwoners vreesbevange ná sluipmoord op bendeleier

Business
0
Please log in or register to do it.

KAAPSTAD – Meer polisiebeamptes is na Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte ontplooi ná die sluipmoord op ‘n voormalige leier van die Americans-bende.Die 55-jarige Mogamat Madatt is Maandagmiddag in Tafelsig doodgeskiet in wat die polisie as ‘n bendeverwante skietery beskryf.Inwoners sê hulle vrees vir hul lewens aangesien skietvoorvalle al hoe meer gereeld daar voorkom.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

Women in UK finance earn a third less than male colleagues, data shows
'Speculations and insinuations': Former deputy president DD Mabuza denies joining Zuma's MK Party