Langste zipline ter wêreld nóú in Caledon: “Dis ’n ongelooflike ervaring”

Business
0
Please log in or register to do it.

CALEDON – Die wêreld se nuwe langste glykabel, ook bekend as zipline, is Maandag vir die eerste keer buite Caledon in die Wes-Kaap op die proef gestel.Die Jebel Jais Flight in Dubai het voorheen met dié titel gespog, maar met ‘n lengte van 3,2 km behoort dié eer nou aan SA Forest Adventures se K3-zipline.eNuus se Kevin Brandt was by die amptelike opening van dié spoedrit.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

Alibaba Management Change: Can it Reboot the Company?
Manie Libbok, Jaden Hendrikse to run Springbok backline against Argentina