Kaapstad in rep en roer vir Tweede Nuwejaars

Business
0
Please log in or register to do it.

Kaapstad se ikoniese Kaapse Klopse skud hulle vere reg vir die Tweede Nuwejaarsparade, wat Saterdag gehou gaan word.Talle Kaapse Maleierkore en Klopse-verenigings gaan Kapenaars met musiek en danspassies trakteer.Meer as ‘n 100 000 toeskouers sal na verwagting op die Kaapse middestad toesak.Ons verslaggewer Kevin Brandt het gaan inloer om te sien hoe van die Klopse hulle kostuums gereed kry, en hulle snare begin instem vir die ghoema-musiek waarvoor hulle bekend is.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

Prominent king files for divorce after living separately from wife for a year
PSL signings that have made their mark so far as league action resumes