Gqeberha se middestad, soos talle ander in Suid-Afrika, het ‘n spookdorp met verskeie vervalle en verlate geboue geword.Retief Odendaal, die voormalige burgemeester en deesdae lid van die provinsiale wetgewer, sê die meeste van hierdie geboue word deur nalatige verhuurders besit, en dit dra by tot ‘n toename in misdaad.Die munisipaliteit sê dis nie hulle skuld nie en dat verskillende staatsdepartemente ‘n rol speel om sulke situasies op te los.
Gqeberha se middestad glo besaai met probleemgeboue
Business![](https://kraalit.com/en-za/storage/2025/02/PE20GEBOUE.png.webp.webp)