Antjie Krog weer vereer: “Skryf gaan nie oor ikoon wees”

Business
0
Please log in or register to do it.

PRETORIA – Die gevierde digter en skrywer Antjie Krog is die week nog ‘n keer vereer.Die Universiteit van Pretoria het tydens hul lente-gradeplegtigheid ‘n eredoktorsgraad aan haar toegeken.Volgens die universiteit het die 71-jarige Krog se werk nie net die Suid-Afrikaanse letterkunde verbreed nie, maar ook nasiebou bevorder.Eugenie Gregan het met haar gesels.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

France's Macron names former Brexit negotiator Michel Barnier as new PM
We look back at news that dominated the headlines in the year 2020