Honderde ystervlerke hou Nampo-lughawe dié week besig

Business
0
Please log in or register to do it.

BOTHAVILLE – Dis nie net plaasbakkies wat hierdie week koers kies na die Nampo-Oesdag buite Bothaville in die Vrystaat nie.Die besigste lughawe in die suidelike halfrond word vir vier dae lank by dié landbouskou bedryf.Die tweede dag van Nampo is tradisioneel die dag waarop die meeste vlieëniers verwelkom word.



Your email address will not be published. Required fields are marked *

Elections 2024: ANC routs EFF, Zuma's MK Party in by-elections on the platinum belt
The magnificent seven of industrial software development